Desmond Wells

Desmond Wells is 'n oorspronklike Suid-Afrikaanse kunsternaar bekend vir liedjies soos Dans my verlief, Desiré, Bloubergstrand, Heeltyd Speeltyd en Savannah's Smile.

"Top vermaak vir enige funksie"

Grootste verskeidenheid musiek vir jou funksie , troue, partytjie, dans of fees.

Kliek gerus op die link hier onder om sy musiekvideos op YouTube te sien

Bespreek vir Desmond Wells nou!


Kliek op die link om vandag vir Desmond Wells te bespreek.